5 Aug Die Sekuriteitsbedryf is ‘n onmisbare skakel in Landbou Deel 2
3 MIN
Download (1.5 MB)
In ‘n land soos Suid-Afrika, waar landelike misdaad en plaasaanvalle ‘n ernstige bedreiging vir voedselsekerheid en ekonomiese stabiliteit inhou, speel die sekuriteitsbedryf ‘n kritieke rol in die beskerming van boere, hul werkers en produksie.
ENGLISH
SOUTH AFRICA